Tampa Internasionale Lughawe

Tampa Internasionale Lughawe
Lugfoto van die lughawe, Oktober 2022
IATA: TPAICAO: KTPAFAA: TPA
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Hillsborough County Aviation Authority
Bedien Tampa Bay Area
Ligging Tampa, Florida, V.S.A.
Geopen 15 April 1971 (1971-04-15)
Spil vir Silver Airways
Fokuspunt vir Breeze Airways
Frontier Airlines
Hoogte bo seevlak 26 vt / 8 m
Koördinate 27°58′47″N 82°32′5″W / 27.97972°N 82.53472°W / 27.97972; -82.53472
Webtuiste tampaairport.com Edit this at Wikidata
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
10/28 6 999 2 133 Teer/beton
19L/1R 8 300 2 530 Teer/beton
19R/1L 11 002 3 353 Beton
Helikopterblaaie
Aantal Lengte Oppervlak
vt m
H1 100 30 Teer
Statistieke (2021)
Totale passasiers 18 115 213
Lugbewegings 198 568
Gebasseerde vliegtuie 79
Bron: Federale Lugvaartadministrasie

Tampa Internasionale Lughawe (IATA: TPA, ICAO: KTPA, FAA LID: TPA) is 'n internasionale lughawe 10 km wes van die middestad van Tampa, in Hillsborough County, Florida, Verenigde State. Die lughawe word in die openbaar besit deur Hillsborough County Aviation Authority (HCAA). Die lughawe bedien 93 direkte bestemmings regoor Noord-Amerika, Sentraal-Amerika, die Karibiese Eilande en Europa deur verskeie lugrederye.[1] Die lughawe was tot 1952 Drew Field Munisipale Lughawe genoem.[2]

  1. "US Nonstop Destinations". Tampa International Airport. Besoek op 3 Julie 2022.
  2. Roger Sandoval (23 Februarie 1928). "TPA | About TPA | DrDrew Field History". Tampaairport.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2013. Besoek op 27 November 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search